Die lewe van Henru Grobbelaar, betrokke in 'n motorongeluk op ouderdom 8 maande 3 weke, vanaf die dag van die ongeluk en wat hy alles al deurgemaak het.
Ouers in soortgelyke omstandighede word uitgenooi om hulle ervarings ook hier te deel.
*
The life of Henru Grobbelaar, involved in a MVA at 8 months and 3 weeks, since the day of the accident and every thing that he went through.
Parents in similar cirumstances are invited to share their experiences here.
Wednesday, July 24, 2013
NOG IN ICU MAAR VAN VENTILATOR AF
Hier was hy al van die ventilator af maar het nog suurstof gekry.
No comments:
Post a Comment