Ek was nog bietjie dome met die kamera en het nie die instellings geken nie. Dit was in ICU na die 25ste Februarie 2001.
Die lewe van Henru Grobbelaar, betrokke in 'n motorongeluk op ouderdom 8 maande 3 weke, vanaf die dag van die ongeluk en wat hy alles al deurgemaak het. Ouers in soortgelyke omstandighede word uitgenooi om hulle ervarings ook hier te deel. * The life of Henru Grobbelaar, involved in a MVA at 8 months and 3 weeks, since the day of the accident and every thing that he went through. Parents in similar cirumstances are invited to share their experiences here.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment