Thursday, April 11, 2013

11 APRIL 2013

Van gister, 10 April 2013, is Henru se longe weer super vol vog en is ons weer al die pad vol aan die stoom en suig.  Behalwe dit, slaap hy ook maar nog 90% van die tyd, maat Boeta, as hy wakker word kan hy vir jou "gil en skree" soos hy gesels!  Dis ongelooflik dat dinge so vinnig binne minuet kan verander van waar hy geensins reageer wanneer hy slaap tot hier die wakker sessies wat hy beleef.

No comments:

Post a Comment