Tuesday, April 16, 2013

16 APRIL2013


Get lots of Great Posts at : @[219902294780764:274:Shut Up I'm Still Talking]

So dikwels "vergeet" mens van die ander kinders en besef nie wat hulle ook moet deurmaak nie.  So dikwels is jy so in jou eie seerkry teruggetrek dat jy nie besef dat hulle ook seerkry nie en daarom dra ek hierdie nie net aan Hannes en Francois op nie, maar ook aan Amor.  Ek is baie lief vir julle en dankie vir al julle ondersteuning en liefde wat julle so onvoorwaardelik aan my gee deur te help waar julle kan.

No comments:

Post a Comment