Friday, February 15, 2013

15 FEBRUARIE 2013

Gebed is die soom wat keer dat jou lewe ontrafel.  God is Liefde, dit is lank genoeg om vir ewig te hou.  Mag Hy jou toevou in Sy liefde elke oomblik.

Ek het vanmiddag vir Henru sy eie nebuliser gaan koop want regtig, mens kan nie so aangaan nie.  Vir 4 sessies by die fisio kos dit R2 000 en die nebuliser kos R300.  Ek kan self die klop doen en het vanmiddag KLOMP slym uitgekry.  Sal die naweek dit twee keer per dag doen soos die voorskrif sĂȘ en dan behoort dit nog beter te gaan.

Surrendering to the fact that life isn't fair, keeps us from feeling sorry for ourselves by encouraging us to do the very best we can with what we have. The fact that life isn't fair doesn't mean that we shouldn't do everything to improve our lives and the world as a whole.

No comments:

Post a Comment