Die lewe van Henru Grobbelaar, betrokke in 'n motorongeluk op ouderdom 8 maande 3 weke, vanaf die dag van die ongeluk en wat hy alles al deurgemaak het.
Ouers in soortgelyke omstandighede word uitgenooi om hulle ervarings ook hier te deel.
*
The life of Henru Grobbelaar, involved in a MVA at 8 months and 3 weeks, since the day of the accident and every thing that he went through.
Parents in similar cirumstances are invited to share their experiences here.
Wednesday, January 16, 2013
1STE VERJAARDAG
2
Junie 2001 - sy eerste verjaardag. Hier kon Henru nog redelik op sy eie sit en
sy kop beheer het al bietjie verbeter. Om hom te laat sit, moes hy ondersteun
word deur kussings langs hom te pak, maar hy kon darem bietjie op die bank sit.
No comments:
Post a Comment